Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afskrif
afskrif [boodskap #133305] Do, 03 September 2020 19:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18864
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afskrif
Afbreking: af•skrif


Selfstandige naamwoord: afskrif
Meervoud: afskrifte
Verkleinwoord: afskriffie
Meervoud van verkleining: afskriffies

Betekenis:
• 'n Kopie of reproduksie van 'n dokument of ander voorwerp.

Gebruik:
• Bring 'n afskrif van jou munisipale rekening saam.

Sinoniem:
• afdruk
• kopie

Vertaling:
Engels: copy, duplicate, transcription, reproduction
Nederlands: afschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reperkussie
Volgende onderwerp: uitstaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:22:11 MGT 2024