oerwoud [boodskap #133301] |
Do, 03 September 2020 18:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oerwoud
Afbreking: oer•woud
Samestelling: oer + woud
Selfstandige naamwoord: oerwoud
Meervoud: oerwoude
Verkleinwoord: oerwoudjie
Meervoud van verkleining: oerwoudjies
Betekenis:
• 'n Baie digte woud, grotendeels in sy natuurlike, ongeskonde staat.
Gebruik:
• Tarzan het deur die oerwoud beweeg deur behendig van tak na tak te swaai of te spring.
Sinoniem:
• oerbos
Afgelei:
• oerwoudagtig
• oerwoudbewoner
• oerwoudkoningin
Vertaling:
Engels: primeval forest, virgin forest, jungle
Nederlands: oerwoud
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|