Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geweldig
geweldig [boodskap #133302] Do, 03 September 2020 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geweldig
Afbreking: ge•wel•dig


Byvoeglike naamwoord: geweldig
Vergrotende trap: geweldiger
Oortreffende trap: geweldigste
Attributief: geweldige

Betekenis:
• Besonder baie; enorm.
• Met groot krag.

Gebruik:
• Ons het die vakansie geweldig baie geniet.
• 'n Geweldige golf het die boot getref en oor die dek gespoel.

Afgelei:
• geweldigheid

Vertaling:
Engels: tremendous, enormous; powerful, mighty, violent
Nederlands: geweldig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oerwoud
Volgende onderwerp: terselfdertyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:41:24 MGT 2024