Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oerwoud
oerwoud [boodskap #133301] Do, 03 September 2020 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oerwoud.
'n Oerwoud.
oerwoud
Afbreking: oer•woud
Samestelling: oer + woud


Selfstandige naamwoord: oerwoud
Meervoud: oerwoude
Verkleinwoord: oerwoudjie
Meervoud van verkleining: oerwoudjies

Betekenis:
• 'n Baie digte woud, grotendeels in sy natuurlike, ongeskonde staat.

Gebruik:
• Tarzan het deur die oerwoud beweeg deur behendig van tak na tak te swaai of te spring.

Sinoniem:
• oerbos

Afgelei:
• oerwoudagtig
• oerwoudbewoner
• oerwoudkoningin

Vertaling:
Engels: primeval forest, virgin forest, jungle
Nederlands: oerwoud

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ryswyn
Volgende onderwerp: geweldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:32:44 MGT 2024