Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hopeloos
hopeloos [boodskap #133287] Wo, 02 September 2020 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hopeloos
Afbreking: ho•pe•loos


Byvoeglike naamwoord: hopeloos
Vergrotende trap: hopeloser
Oortreffende trap: hopeloosste
Attributief: hopelose

Betekenis:
• Waaraan hoop op sukses ontbreek.

Gebruik:
• Dit blyk 'n hopelose saak te wees.

Afgelei:
• hopeloosheid

Vertaling:
Engels: hopeless, desperate
Nederlands: hopeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongeskik
Volgende onderwerp: spoedlokval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:23:18 MGT 2024