Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nartjie
nartjie [boodskap #133285] Di, 01 September 2020 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nartjie.
'n Nartjie.
nartjie
Afbreking: nar•tjie
Uitspraak: /ˈnɑrkʲi/


Selfstandige naamwoord: nartjie
Meervoud: nartjies
Verkleinwoord: nartjietjie
Meervoud van verkleining: nartjietjies

Betekenis:
• 'n Sitrusvrug met 'n oranje skil wat makliker afkom en 'n soet sap, kleiner as 'n normale lemoen, Citrus tangerina.

Gebruik:
• 'n Nartjie word gewoonlik afgeskil en met die hand geëet.

Afgelei:
• nartjieboom
• nartjiesap
• nartjieseisoen
• nartjieskil

Vertaling:
Engels: naartjie, tangerine
Nederlands: mandarijn
Zoeloe: inantshi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lotery
Volgende onderwerp: ongeskik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:03:02 MGT 2024