Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » okkultasie
okkultasie [boodskap #133271] Ma, 31 Augustus 2020 20:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
okkultasie
Afbreking: ok•kul•ta•sie


Selfstandige naamwoord: okkultasie
Meervoud: okkultasies

Betekenis:
• Verduistering van 'n hemelliggaam deur 'n ander hemelliggaam wat tussenbeide kom.

Gebruik:
• In die geval van 'n okkultasie van Saturnus deur die Maan verdwyn die planeet 'n ruk lank agter die maan.

Sinoniem:
• verduistering

Afgelei:
• radio-okkultasie

Vertaling:
Engels: occultation
Nederlands: occultatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geut
Volgende onderwerp: motorvoertuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:17:17 MGT 2024