Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motorvoertuig
motorvoertuig [boodskap #133272] Di, 01 September 2020 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
motorvoertuig
Afbreking: mo•tor•voer•tuig
Samestelling: motor + voertuig


Selfstandige naamwoord: motorvoertuig
Meervoud: motorvoertuie
Verkleinwoord: motorvoertuigie
Meervoud van verkleining: motorvoertuigies

Betekenis:
• 'n Voertuig wat met sy eie motor (enjin) aangedryf word.

Gebruik:
• Verskillende tipes motorvoertuie sluit in motorkarre (sedans), busse, vragmotors, motorfietse en bakkies.

Sinoniem:
• kar
• motor
• motorkar

Vertaling:
Engels: motorised vehicle
Nederlands: motorvoertuig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: okkultasie
Volgende onderwerp: bynier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:20:28 MGT 2024