Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bynier
bynier [boodskap #133273] Di, 01 September 2020 07:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die byniere sit bo-op die niere.
Die byniere sit bo-op die niere.
bynier
Afbreking: by•nier


Selfstandige naamwoord: bynier
Meervoud: byniere
Verkleinwoord: byniertjie
Meervoud van verkleining: byniertjies

Betekenis:
• 'n Klein orgaan bo-op elke nier, deel van die endokriene stelsel wat die liggaam se hormone reguleer.

Gebruik:
• Die byniere skei o.a. hormone soos adrenalien en kortikosteroïede af.

Afgelei:
• byniermurg
• bynierskors
• bynierstof

Vertaling:
Engels: adrenal glands
Nederlands: bijnier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motorvoertuig
Volgende onderwerp: boutknipper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:11:59 MGT 2024