Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geut
geut [boodskap #133270] Ma, 31 Augustus 2020 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Geut.
'n Geut.
geut
Afbreking: geut


Selfstandige naamwoord: geut
Meervoud: geute
Verkleinwoord: geutjie
Meervoud van verkleining: geutjies

Betekenis:
• Oop pyp wat water afvoer, soos die aan die rand van 'n dak wat reënwater opvang.

Gebruik:
• Die geut is verstop.

Vertaling:
Engels: rain gutter
Nederlands: goot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trok
Volgende onderwerp: okkultasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:50:26 MGT 2024