Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trok
trok [boodskap #133269] Ma, 31 Augustus 2020 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Trok.
'n Trok.
trok
Afbreking: trok


Selfstandige naamwoord: trok
Meervoud: trokke
Verkleinwoord: trokkie
Meervoud van verkleining: trokkies

Betekenis:
• 'n Groot voertuig wat gebruik word om goedere op paaie te vervoer.

Gebruik:
• Die trok se enjin is in die kopstuk, terwyl die sleepwa sy eie wiele het, maar nie oor 'n enjin beskik nie.

Sinoniem:
• lorrie
• vragmotor

Vertaling:
Engels: truck, lorry
Nederlands: vrachtauto, vrachtwagen

Nota:
• Afgelei van die Griekse woord "trochos", wat "wiel" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: megalomanie
Volgende onderwerp: geut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:06:22 MGT 2024