Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leergierig
leergierig [boodskap #133257] So, 30 Augustus 2020 14:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leergierig
Afbreking: leer•gie•rig


Byvoeglike naamwoord: leergierig
Vergrotende trap: leergieriger
Oortreffende trap: leergierigste
Attributief: leergierige

Betekenis:
• Wat graag leer.

Gebruik:
• Sy is leergierig en baie begaafd.

Afgelei:
• leergierigheid

Vertaling:
Engels: eager to learn, studious
Nederlands: leergierig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: filter
Volgende onderwerp: karmenaadjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:46:17 MGT 2024