Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ampul
ampul [boodskap #133245] So, 30 Augustus 2020 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ampule
Ampule
ampul
Afbreking: am•pul


Selfstandige naamwoord: ampul
Meervoud: ampulle

Betekenis:
• 'n Klein verseëlde bussie met 'n ent- of spuitstof.

Gebruik:
• Wanneer medikasie uit 'n ampul in 'n spuit ingesuig word, vorm daar dikwels lugborrels in die spuit wat uitgeskud moet word.

Vertaling:
Engels: ampoule
Nederlands: ampul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spandeer
Volgende onderwerp: bynes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 05:22:56 MGT 2024