Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bynes
bynes [boodskap #133246] So, 30 Augustus 2020 07:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bynes
Afbreking: by••nes
Samestelling: by + nes


Selfstandige naamwoord: bynes
Meervoud: byneste
Verkleinwoord: bynessie
Meervoud van verkleining: bynessies

Betekenis:
• 'n Struktuur wat deur bye gebou is om te bewoon.

Gebruik:
• Die kinders probeer kyk of daar heuning in die bynes is.

Spreekwoord:
• Jou kop in 'n bynes steek. [Jou met 'n saak bemoei wat groot moeilikheid kan veroorsaak.]

Wisselvorm:
• byenes

Vertaling:
Engels: bees' nest
Nederlands: bijennest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ampul
Volgende onderwerp: dagtyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:26:54 MGT 2024