Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skryfproses
skryfproses [boodskap #133206] Do, 27 Augustus 2020 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skryfproses
Afbreking: skryf•pro•ses
Samestelling: skryf + proses


Selfstandige naamwoord: skryfproses
Meervoud: skryfprosesse
Verkleinwoord: skryfprosessie
Meervoud van verkleining: skryfprosessies

Betekenis:
• 'n Proses wat kwalitiet skryfwerk lewer.

Gebruik:
• Die skryfproses behels sorgvuldige beplanning, vaslegging van 'n konsep, hersiening, redigering asook die proeflees van die finale teks.

Vertaling:
Engels: writing process
Nederlands: schrijfproces

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loskom
Volgende onderwerp: inboorling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 10:28:46 MGT 2024