Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telefonie
telefonie [boodskap #133200] Do, 27 Augustus 2020 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
telefonie
Afbreking: te•le•fo•nie
Uitspraak: /tiləfuˈni, tɛləfuˈni/


Selfstandige naamwoord: telefonie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Stelsel vir die oordrag van gesprekke tussen persone wat nie binne hoorafstand van mekaar is nie.

Gebruik:
• Stem oor IP maak telefonie oor datanetwerke moontlik, wat voorheen van 'n afsonderlike telefoonnetwerk afhanklik was.

Vertaling:
Engels: telephony
Nederlands: telefonie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vonkelwyn
Volgende onderwerp: tandvleis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 06:21:01 MGT 2024