Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tandvleis
tandvleis [boodskap #133201] Do, 27 Augustus 2020 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tandvleis
Afbreking: tand•vleis
Samestelling: tand + vleis


Selfstandige naamwoord: tandvleis
Meervoud: tandvleise
Verkleinwoord: tandvleisie
Meervoud van verkleining: tandvleisies

Betekenis:
• Die vleis langs die tande op die tandkasse.

Gebruik:
• Die wortels van die tande word deur tandvleis bedek.

Afgelei:
• tandvleisontsteking
• tandvleissweer

Vertaling:
Engels: gum
Nederlands: tandvlees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telefonie
Volgende onderwerp: skietlood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:34:37 MGT 2024