sekstiljard [boodskap #133176] |
Wo, 26 Augustus 2020 15:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18860 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sekstiljard
Afbreking: seks•til•jard
Hooftelwoord: sekstiljard
Betekenis:
• 'n Duisend sekstiljoen; 10 tot die mag 39.
Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n sekstiljard kilometer van die aarde af is?
Verwant:
• sekstiljardste
Vertaling:
Engels: duodecillion
Nederlands: sextiljard
Selfstandige naamwoord: sekstiljard
Meervoud: sekstiljarde
Betekenis:
• Die getal 1039.
Gebruik:
• 'n Sekstiljard is 'n baie groot getal.
Vertaling:
Engels: duodecillion
Nederlands: sextiljard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|