Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » septiljoen
septiljoen [boodskap #133177] Wo, 26 Augustus 2020 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
septiljoen
Afbreking: sep•til•joen


Hooftelwoord: septiljoen

Betekenis:
• 'n Duisend sekstiljard‎; 10 tot die mag 42; miljoen tot die mag 7 (septem=7).

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n septiljoen kilometer van die aarde af is?

Verwant:
• septiljoenste

Vertaling:
Engels: tredecillion
Nederlands: septiljoen


Selfstandige naamwoord: septiljoen
Meervoud: septiljoene

Betekenis:
• Die getal 1042.

Gebruik:
• 'n Septiljoen is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: tredecillion
Nederlands: septiljoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekstiljard
Volgende onderwerp: septiljard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:27:29 MGT 2024