Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwintiljard
kwintiljard [boodskap #133175] Wo, 26 Augustus 2020 14:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwintiljard
Afbreking: kwin•til•jard


Hooftelwoord: kwintiljard

Betekenis:
• 'n Duisend kwintiljoen; 10 tot die mag 33.

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n kwintiljard kilometer van die aarde af is?

Verwant:
• kwintiljardste

Vertaling:
Engels: decillion
Nederlands: quintiljard


Selfstandige naamwoord: kwintiljard
Meervoud: kwintiljarde

Betekenis:
• Die getal 1033.

Gebruik:
• 'n Kwintiljard is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: decillion
Nederlands: quintiljard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwintiljoen
Volgende onderwerp: sekstiljard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:07:12 MGT 2024