Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwintiljoen
kwintiljoen [boodskap #133174] Wo, 26 Augustus 2020 14:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwintiljoen
Afbreking: kwin•til•joen


Hooftelwoord: kwintiljoen

Betekenis:
• 'n Duisend kwadriljard; 10 tot die mag 30; miljoen tot die mag 5 (quinque=5).

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n kwintiljoen kilometer van die aarde af is?

Verwant:
• kwintiljoenste

Vertaling:
Engels: nonillion
Nederlands: quintiljoen


Selfstandige naamwoord: kwintiljoen
Meervoud: kwintiljoene

Betekenis:
• Die getal 1030.

Gebruik:
• 'n Kwintiljoen is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: nonillion
Nederlands: quintiljoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leeshonger
Volgende onderwerp: kwintiljard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:37:26 MGT 2024