Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leeshonger
leeshonger [boodskap #133173] Wo, 26 Augustus 2020 14:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leeshonger
Afbreking: lees•hon•ger
Samestelling: lees + honger


Selfstandige naamwoord: leeshonger
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Groot drang om (nog meer) te lees; oordrewe sug na literatuur.

Gebruik:
• Na ál die boeke is sy leeshonger nog steeds nie gestil nie.

Sinoniem:
• leeslus
• leeswoede

Vertaling:
Engels: hunger for reading
Nederlands: leeshonger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nederig
Volgende onderwerp: kwintiljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:59:27 MGT 2024