Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frikkadel
frikkadel [boodskap #133159] Wo, 26 Augustus 2020 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Frikkadelle
Frikkadelle
frikkadel
Afbreking: frik•ka•del


Selfstandige naamwoord: frikkadel
Meervoud: frikkadelle
Verkleinwoord: frikkadelletjie
Meervoud van verkleining: frikkadelletjies

Betekenis:
• Maalvleis wat in 'n bal gedruk en in 'n oond gebak of in kookolie gebraai is.

Gebruik:
• Die resep vir frikkadelle kan onder andere broodkrummels, fyn gerasperde uie, tamaties, eiers, sout, asyn en speserye bevat.

Spreekwoord:
• Hy maak 'n frikkadel van hom. [Hy slaan hom stukkend.]

Vertaling:
Engels: meatball
Nederlands: gehaktbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rymklank
Volgende onderwerp: ski
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:31:44 MGT 2024