rymklank [boodskap #133158] |
Wo, 26 Augustus 2020 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rymklank
Afbreking: rym•klank
Samestelling: rym + klank
Selfstandige naamwoord: rymklank
Meervoud: rymklanke
Betekenis:
• 'n Klank wat met 'n ander rym.
Gebruik:
• Klanke voor die vokaal word die beginklank genoem, terwyl klanke ná die vokaal (insluitend die vokaal self) die rymklank genoem word (vergelyk woorde soos: dag, klag, nag, smag, wag).
Vertaling:
Engels: rymklank
Nederlands: rijmklank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|