Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » salon
salon [boodskap #133157] Wo, 26 Augustus 2020 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
salon
Afbreking: sa•lon


Selfstandige naamwoord: salon
Meervoud: salonne, salons
Verkleinwoord: salonnetjie
Meervoud van verkleining: salonnetjies

Betekenis:
• Deftige vertrek waar gaste ontvang word en waar mense rustig kan sit en ontspan.

Gebruik:
• Die salon het vir haar soos 'n tronk begin voel.

Hiponiem:
• eetsalon
• haarsalon
• skoonheidsalon

Afgelei:
• salonbehandeling
• salonmusiek

Vertaling:
Engels: saloon, parlour, lounge
Nederlands: salon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ego
Volgende onderwerp: rymklank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:35:52 MGT 2024