Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ego
ego [boodskap #133156] Wo, 26 Augustus 2020 08:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18890
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ego
Afbreking: e•go


Selfstandige naamwoord: ego
Meervoud: ego's
Verkleinwoord: ego'tjie
Meervoud van verkleining: ego'tjies

Betekenis:
• Gevoel van eiewaarde.

Gebruik:
• Moenie dat dit jou ego krenk nie.
• Die groot salarisverhoging behoort goed vir sy ego te wees.

Afgelei:
• alter ego
• superego

Verwant:
• egoïsme
• egoïs
• egoïsties

Vertaling:
Engels: ego, self
Nederlands: ego

Nota:
• Moenie "ego" met "eggo" ('n weerklank) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leeustert
Volgende onderwerp: salon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:16:07 MGT 2024