Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuweling
nuweling [boodskap #133154] Di, 25 Augustus 2020 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuweling
Afbreking: nu•we•ling


Selfstandige naamwoord: nuweling
Meervoud: nuwelinge
Verkleinwoord: nuwelingetjie (nuwelinkie)
Meervoud van verkleining: nuwelingetjie

Betekenis:
• 'n Onervare persoon wat pas by 'n plek aangekom of in 'n pos aangestel is.

Gebruik:
• Wie is bereid om die nuweling touwys te maak?

Sinoniem:
• aankomeling
• beginner
• beginneling
• groentjie

Vertaling:
Engels: newcomer, beginner, novice, greenhorn, fresher
Nederlands: nuweling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kosskool
Volgende onderwerp: leeustert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:31:08 MGT 2024