Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kosskool
kosskool [boodskap #133153] Di, 25 Augustus 2020 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18890
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kosskool
Afbreking: kos•skool
Samestelling: kos + skool


Selfstandige naamwoord: kosskool
Meervoud: kosskole
Verkleinwoord: kosskooltjie
Meervoud van verkleining: kosskooltjies

Betekenis:
• 'n Skool met 'n koshuis waar kinders oorbly.

Gebruik:
• Plattelandse kinders wat ver van die huis skoolgaan, maak dikwels van 'n kosskool gebruik.

Vertaling:
Engels: boarding school
Nederlands: kostschool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rolmodel
Volgende onderwerp: nuweling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:13:25 MGT 2024