Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwadriljoen
kwadriljoen [boodskap #133119] Sa, 22 Augustus 2020 20:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwadriljoen
Afbreking: kwa•dril•joen


Hooftelwoord: kwadriljoen

Betekenis:
• 'n Duisend triljard; die getal 1 000 000 000 000 000 000 000 000; 10 tot die mag 24.

Gebruik:
• 'n Mens bestaan uit nagenoeg 7 kwadriljoen atome.

Verwant:
• kwadriljoenste

Vertaling:
Engels: septillion
Nederlands: quadriljoen


Selfstandige naamwoord: kwadriljoen
Meervoud: kwadriljoene

Betekenis:
• Die getal 1024.

Gebruik:
• 'n Kwadriljoen is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: septillion
Nederlands: quadriljoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: triljard
Volgende onderwerp: kwadriljard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:01:36 MGT 2024