Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » triljard
triljard [boodskap #133118] Sa, 22 Augustus 2020 20:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
triljard
Afbreking: tril•jard


Telwoord: triljard

Betekenis:
• 'n Duisend triljoen; die getal 1 000 000 000 000 000 000 000; 10 tot die mag 21.

Gebruik:
• Die massa van die Aarde is by benadering 5972 triljard kg.

Verwant:
• triljardste

Vertaling:
Engels: sextillion
Nederlands: triljard


Selfstandige naamwoord: triljard
Meervoud: triljarde

Betekenis:
• Die getal 1021.

Gebruik:
• Amerika het triljarde se staatsskuld.

Vertaling:
Engels: sextillion
Nederlands: triljard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: triljoen
Volgende onderwerp: kwadriljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 04:28:02 MGT 2024