Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biljoen
biljoen [boodskap #133115] Sa, 22 Augustus 2020 15:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
biljoen
Afbreking: bil•joen


Telwoord: biljoen

Betekenis:
• 'n Duisend miljard; die getal 1 000 000 000 000; 10 tot die mag 12.

Gebruik:
• 'n Biljoen sekondes duur ongeveer 31 690 jaar.
• Die Andromeda-sterrestelsel, die naaste spiraalsterrestelsel aan die Aarde, het sowat 1 biljoen sterre.

Verwant:
• biljoenste
• biljoenêr

Vertaling:
Engels: trillion
Nederlands: biljoen


Selfstandige naamwoord: biljoen
Meervoud: biljoene

Betekenis:
• Die getal 1012.

Gebruik:
• Die menslike liggaam bestaan uit biljoene mikroskopiese selle.

Vertaling:
Engels: trillion
Nederlands: biljoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: negehonderd
Volgende onderwerp: biljard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:30:33 MGT 2024