Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biljard
biljard [boodskap #133116] Sa, 22 Augustus 2020 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
biljard
Afbreking: bil•jard


Telwoord: biljard

Betekenis:
• 'n Duisend biljoen; die getal 1 000 000 000 000 000; 10 tot die mag 15.

Gebruik:
• Tydes die hadrontydperk het die temperatuur van die heelal tot sowat 1 biljoen grade C afgekoel.

Verwant:
• biljardste

Vertaling:
Engels: quadrillion
Nederlands: biljard


Selfstandige naamwoord: biljard
Meervoud: biljarde

Betekenis:
• Die getal 1015.

Gebruik:
• Die regering wil biljarde spandeer op kernkragsentrales wat die land eenvoudig nie kan bekostig nie.

Vertaling:
Engels: quadrillion
Nederlands: biljard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: biljoen
Volgende onderwerp: triljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:43:59 MGT 2024