Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwadriljoenste
kwadriljoenste [boodskap #133105] Sa, 22 Augustus 2020 14:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwadriljoenste
Afbreking: kwa•dril•joen•ste


Rangtelwoord: kwadriljoenste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord kwadriljoen (1024).

Gebruik:
• 'n Femtosekonde is 'n kwadriljoenste van een sekonde.

Verwant:
• kwadriljoene

Vertaling:
Engels: septillionth (kort), quadrillionth (lank)
Nederlands: quadriljoenste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: triljardste
Volgende onderwerp: kwadriljardste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 04:19:31 MGT 2024