Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elfde
elfde [boodskap #132997] Sa, 22 Augustus 2020 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elfde
Afbreking: el•fde


Rangtelwoord: elfde

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord elf (11). Nommer elf in 'n ry of gedeel deur elf.

Gebruik:
• Hy het elfde in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 11de
• 11e

Vertaling:
Engels: eleventh
Nederlands: elfde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terughoudend
Volgende onderwerp: twaalfde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:36:08 MGT 2024