Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vent
vent [boodskap #132989] Sa, 22 Augustus 2020 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vent
Afbreking: vent


Selfstandige naamwoord: vent
Meervoud: vente
Verkleinwoord: ventjie
Meervoud van verkleining: ventjies

Betekenis:
• (informeel) 'n Manlike persoon.

Gebruik:
• Nou wat is die vent se plan?

Sinoniem:
• knaap
• jongman
• kêrel
• man
• ou

Antoniem:
• doedie

Vertaling:
Engels: fellow, chap, bloke, guy
Nederlands: vent

Nota:
• Waarskynlik 'n verkorting van die woord "vennoot".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treur
Volgende onderwerp: vyfde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:34:46 MGT 2024