Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treur
treur [boodskap #132988] Vr, 21 Augustus 2020 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
treur
Afbreking: treur


Werkwoord: treur
Verlede tyd: het getreur
Teenwoordige deelwoord: treurende

Betekenis:
• Verdrietige gevoelens koester, dikwels na die verlies van iets of iemand.

Gebruik:
• Sy treur oor haar hondjie se dood.

Afgelei:
• betreur
• treurgedig
• treurdigter
• treurgewaad
• treurig
• treurkleed
• treurlied
• treurmare
• treurmars
• treurmusiek
• treurproses
• treursang
• treurspel
• treurstem
• treurtoneel
• treurwilg

Vertaling:
Engels: to grieve, mourn
Nederlands: treuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treurlied
Volgende onderwerp: vent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:31:18 MGT 2024