Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treurlied
treurlied [boodskap #132987] Vr, 21 Augustus 2020 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
treurlied
Afbreking: treur•lied
Samestelling: treur + lied


Selfstandige naamwoord: treurlied
Meervoud: treurliedere
Verkleinwoord: treurliedjie
Meervoud van verkleining: treurliedjies

Betekenis:
• 'n Hartseer gedig of lied wat die dood of 'n dooie persoon gedenk.

Gebruik:
• Toe Arion met die dood gedreig is, het hy gevra of hy as sy laaste wens eers 'n treurlied mag sing.

Vertaling:
Engels: dirge
Nederlands: treurlied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gevoelig
Volgende onderwerp: treur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:19:05 MGT 2024