Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevoelig
gevoelig [boodskap #132986] Vr, 21 Augustus 2020 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevoelig
Afbreking: ge•voe•lig


Byvoeglike naamwoord: gevoelig
Vergrotende trap: gevoeliger
Oortreffende trap: gevoeligste
Attributief: gevoelige
Intensief: fyngevoelig, oorgevoelig

Betekenis:
• Wat sterk gevoel word - fisies of emosioneel.

Gebruik:
• Sy wonde is uiters gevoelig.

Sinoniem:
• fynbesnaard
• roerend
• sensitief
• teer
• teerhartig

Antoniem:
• ongevoelig

Afgelei:
• gevoeligheid

Vertaling:
Engels: sensitive, susceptible
Nederlands: gevoelig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fyngevoelig
Volgende onderwerp: treurlied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:14:35 MGT 2024