Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitwisser
uitwisser [boodskap #132983] Vr, 21 Augustus 2020 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18985
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Uitwissers
Uitwissers
uitwisser
Afbreking: uit•wis•ser
Uitspraak: /ˈœʏ̯tvəsər/


Selfstandige naamwoord: uitwisser
Meervoud: uitwissers
Verkleinwoord: uitwissertjie
Meervoud van verkleining: uitwissertjies

Betekenis:
• 'n Stukkie gomlastiek waarmee potloodmerke uitgevee word as mens iets verkeerd skryf of teken.

Gebruik:
• Ek het my potlood en uitwisser by die huis vergeet.

Sinoniem:
• uitveër

Vertaling:
Engels: eraser, rubber
Nederlands: gum
Venda: raba
Zoeloe: irabha

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linkerhand
Volgende onderwerp: pasmaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:53:57 MGT 2024