Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linkerhand
linkerhand [boodskap #132982] Vr, 21 Augustus 2020 14:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18985
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
linkerhand
Afbreking: lin•ker•hand
Samestelling: linker + hand


Selfstandige naamwoord: linkerhand
Meervoud: linkerhande
Verkleinwoord: linkerhandjie
Meervoud van verkleining: linkerhandjies

Betekenis:
• Die hand aan die kant van die liggaam waar die hart is.

Gebruik:
• Haar linkerhand is in 'n verband verbind.

Spreekwoord:
• Met die linkerhand trou. [Huwelik van 'n man uit die adelstand met 'n vrou uit 'n laer stand.]
• Die linkerhand weet nie wat die regterhand doen nie. [As 'n mens iets goeds doen, moet hy dit nie oral rondvertel nie.]

Antoniem:
• regterhand

Afgelei:
• linkshandig

Hiperoniem:
• hand

Afkorting:
• lh.

Vertaling:
Engels: left hand
Nederlands: linkerhand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regterhand
Volgende onderwerp: uitwisser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:10:22 MGT 2024