Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regterhand
regterhand [boodskap #132981] Vr, 21 Augustus 2020 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regterhand
Afbreking: reg•ter•hand
Samestelling: regter + hand


Selfstandige naamwoord: regterhand
Meervoud: regterhande
Verkleinwoord: regterhandjie
Meervoud van verkleining: regterhandjies

Betekenis:
• Die hand aan dié teenoorgestelde kant van die liggaam waar die hart is.

Gebruik:
• Hy het sy regterhand verstuit.

Spreekwoord:
• Hy is my regterhand. [Iemand se grootste steun.]
• Die linkerhand weet nie wat die regterhand doen nie. [As 'n mens iets goeds doen, moet hy dit nie oral rondvertel nie.]

Antoniem:
• linkerhand

Afgelei:
• regshandig

Hiperoniem:
• hand

Afkorting:
• rh.

Vertaling:
Engels: right hand
Nederlands: rechterhand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tikmasjien
Volgende onderwerp: linkerhand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:29:39 MGT 2024