Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitlaatpyp
uitlaatpyp [boodskap #132979] Vr, 21 Augustus 2020 14:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Motorfiets met 'n dubbele uitlaatpyp.
'n Motorfiets met 'n dubbele uitlaatpyp.
uitlaatpyp
Afbreking: uit•laat•pyp
Samestelling: uitlaat + pyp
Uitspraak: /ˈœʏ̯tlɑːtˌpəɪ̯p/


Selfstandige naamwoord: uitlaatpyp
Meervoud: uitlaatpype
Verkleinwoord: uitlaatpypie
Meervoud van verkleining: uitlaatpypies

Betekenis:
• 'n Pyp waardeur uitlaatgasse vanaf 'n motor weggevoer word.

Gebruik:
• Die kinders het 'n aartappel in die onderwyser se spogmotor se uitlaatpyp gedruk.

Vertaling:
Engels: exhaust pipe
Nederlands: uitlaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ringvinger
Volgende onderwerp: tikmasjien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:37:42 MGT 2024