Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ringvinger
ringvinger [boodskap #132978] Vr, 21 Augustus 2020 14:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die ringvinger word met 'n pyltjie aangedui.
Die ringvinger word met 'n pyltjie aangedui.
ringvinger
Afbreking: ring•vin•ger
Samestelling: ring + vinger


Selfstandige naamwoord: ringvinger
Meervoud: ringvingers
Verkleinwoord: ringvingertjie
Meervoud van verkleining: ringvingertjies

Betekenis:
• Die vierde vinger, tussen die middelvinger en die pinkie.

Gebruik:
• Ringe word gewoonlik aan die ringvinger gedra.

Vertaling:
Engels: ring finger
Nederlands: ringvinger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: standplaas
Volgende onderwerp: uitlaatpyp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:30:15 MGT 2024