Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trapsuutjie
trapsuutjie [boodskap #132975] Vr, 21 Augustus 2020 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Trapsuutjie.
'n Trapsuutjie.
trapsuutjie
Afbreking: trap•suut•jie


Selfstandige naamwoord: trapsuutjie
Meervoud: trapsuutjies

Betekenis:
• (reptiel) 'n Akkedis in die familie Chamaeleonidae wat sy vel se kleur vir kamoeflering kan verander.
• (figuurlik) Persoon wat baie stadig beweeg.

Gebruik:
• Die trapsuutjie het is aangepas is om in bome te leef en kan suutjies deur die blare en takke te beweeg.
• Sy loop so stadig soos trapsuutjie.

Sinoniem:
• verkleurmannetjie
• kameleon

Vertaling:
Engels: chameleon
Nederlands: kameleon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rit
Volgende onderwerp: aflê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:34:14 MGT 2024