Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rit
rit [boodskap #132974] Vr, 21 Augustus 2020 11:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rit
Afbreking: rit


Selfstandige naamwoord: rit
Meervoud: ritte
Verkleinwoord: ritjie
Meervoud van verkleining: ritjies

Betekenis:
• 'n Kort reis te perd, op 'n fiets of in 'n voertuig.

Gebruik:
• Met die voltooiing van die brug kon inwoners die bergpas uitgesny wat die rit tussen die dorpe aansienlik vinniger gemaak het.

Sinoniem:
• tog

Hiponiem:
• fietsrit
• pretparkrit
• toetsrit
• wildrit

Afgelei:
• ritrympie

Vertaling:
Engels: journey, ride, course
Nederlands: rit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: solo
Volgende onderwerp: trapsuutjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:11:25 MGT 2024