Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hengel
hengel [boodskap #132970] Vr, 21 Augustus 2020 11:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pa en sy seun wat hengel.
'n Pa en sy seun wat hengel.
hengel
Afbreking: hen•gel


Werkwoord: hengel
Verlede tyd: het gehengel

Betekenis:
• Visvang met 'n lyn en hoek.

Gebruik:
• Ons gaan die naweek hengel.

Afgelei:
• diepseehengel
• hengelgerei
• hengelaar
• hengelplek
• hengelstok
• varswaterhengel

Vertaling:
Engels: to angle
Nederlands: hengelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarneming
Volgende onderwerp: visstok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:06:07 MGT 2024