Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visstok
visstok [boodskap #132971] Vr, 21 Augustus 2020 11:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18985
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pa en sy seun wat hengel.
'n Pa en sy seun wat hengel.
visstok
Afbreking: vis•stok
Samestelling: vis + stok


Selfstandige naamwoord: visstok
Meervoud: visstokke
Verkleinwoord: visstokkie
Meervoud van verkleining: visstokkies

Betekenis:
• 'n Lang stok met 'n katrol en vislyn om vis te vang.

Gebruik:
• Wanneer 'n vis byt, moet die visstok vinnig en hard opgetel word.

Sinoniem:
• hengelstok

Vertaling:
Engels: fishing rod
Nederlands: hengelstok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hengel
Volgende onderwerp: verblyfreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:35:57 MGT 2024