Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweer
sweer [boodskap #132960] Do, 20 Augustus 2020 20:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Persoon wat 'n eed sweer.
Persoon wat 'n eed sweer.
'n Sweer.
'n Sweer.
sweer
Afbreking: sweer


Werkwoord: sweer
Verlede tyd: het gesweer
Teenwoordige deelwoord: swerende
Verlede deelwoord: geswore

Betekenis:
• 'n Eed aflê; iets plegtig onder eed verklaar.
• 'n Wond wat ontsteek word of etter vorm.

Gebruik:
• As julle 'n eed sweer en my Naam gebruik, moet julle die waarheid praat. [Jeremia 4:2]
• Die wond het begin sweer.

Spreekwoord:
• Hoog en laag sweer. [By die hemel en aarde sweer.]

Vertaling:
Engels: to swear, vow; to fester, ulcerate
Nederlands: zweren


Selfstandige naamwoord: sweer
Meervoud: swere
Verkleinwoord: sweertjie
Meervoud van verkleining: sweertjies

Betekenis:
• 'n Ontsteekte plek; wond waar etter vorm; infeksie; ettergeswel.

Gebruik:
• Sy het 'n sweer op haar voet.

Vertaling:
Engels: ulcer, tumour, abscess
Nederlands: zweer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolf
Volgende onderwerp: beseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:53:06 MGT 2024