Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nadeel
nadeel [boodskap #132940] Wo, 19 Augustus 2020 12:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nadeel
Afbreking: na•deel
Samestelling: na + deel


Selfstandige naamwoord: nadeel
Meervoud: nadele
Verkleinwoord: nadeeltjie
Meervoud van verkleining: nadeeltjies

Betekenis:
• Iets wat ongunstig is of tot verlies lei.

Gebruik:
• Die nadeel van 'n groot motor is dat dit baie brandstof gebruik.

Antoniem:
• voordeel

Afgelei:
• benadeling
• nadelig

Vertaling:
Engels: disadvantage, drawback, detriment
Nederlands: nadeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voordeel
Volgende onderwerp: kerssnuiter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:55:49 MGT 2024