Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » praktiseer
praktiseer [boodskap #132929] Wo, 19 Augustus 2020 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
praktiseer
Afbreking: prak•ti•seer


Werkwoord: praktiseer
Verlede tyd: het gepraktiseer

Betekenis:
• 'n Vak in die praktyk beoefen (soos wat 'n dokter, tandarts of advokaat doen).
• 'n Plan bedink en implementeer; in die praktyk bring.

Gebruik:
• Hy praktiseer al 50 jaar lank as 'n dokter.
• Ons sal 'n plan moet praktiseer om uit die gemors te kom.

Vertaling:
Engels: to practise, operate; to devise, contrive
Nederlands: praktiseren

Nota:
• Daar is selfs 'n dorp in Limpopo met die naam Praktiseer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rats
Volgende onderwerp: dierasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:01:35 MGT 2024